rietondale

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Banner
Rietondale.net
Rietondale-Notice-Board

BellaSophia1
13/05/2012 - Mothers Day
12h00 - 15h00: 3 Course Lunch - R150,00 per person including a Starter of smoked salmon and avocado with a wasabi, citrus and cream cheese jelly. Main Course of chicken pie, green beans with almonds and asparagus, roasted butternut with honey and cinnamon and a potato cream bake. Dessert of individual pavlovas with an assortment of seasonal fruit.

BellaSophia2

 

 

What's happening in the park?

There are no events at this time

Weather in  Pretoria South Africa

Current Forecast
Sun, 20 May 2012 7:58 am SAST
Unknown
9°C
High: 23°C
Low: 6°C
Sunrise  6:40 am
Sunset 5:26 pm
Humidity: 52 %
Visibility:  km
Barometer: 846.6 mb
STEADY
 
Tommorow
 21 May 2012
Sunny
 
20°C / 7°C


Newsflash

Arrestasie: Rietondale

Op 2012/03/20 om ongeveer 04:30 het die reaksie offisiere twee persone gearresteer weens diefstal van koperkabels. Reaksie offisier Meas Mahlo het tydens patrollie opgemerk dat die straatligte in Tom Jenkins Straat nie werk nie. Hy het ondersoek ingestel en gevind dat die elektriese drade op die hoeke van Tom Jenkins en Jan Hugo strate geknip is. Na verdere ondersoek het hy gesien hoe drie swartmans uit die veld oorkant die straat stap en in n taxi klim in Soutpansbergweg. Hulle het drie sakke in hul besit gehad. Hy het die taxi agtervolg en het die ander Rietondale voertuig ontbied vir rugsteun. Hulle het die taxi van die pad getrek en het twee van die drie verdagtes gearresteer. Die derde het daarin geslaag om te ontsnap. Binne die sakke was koperkabel wat in stukke gesny was. Hulle het beslag gele op die bewysstukke en het dit saam met die verdagtes aan die polisie oorhandig. Ongeveer 20m kabel is teruggevind. Hierdie was die derde keer dat die elektriese kabels op presies dieselfde plek geknip word.

Die volgende reaksie offisiere was betrokke by die arrestasie:

  • Meas Mahlo.
  • Stephen Maluleke.
  • Joseph Mbendana.

Op 2012/03/09 om ongeveer 05:30 het die reaksie offisiere n persoon in 18de laan gearresteer weens besit van vermoedelik gesteelde eiendom. Hy het ses plastiese tuinstoele in sy besit gehad. Hy kon geen redelike verduideliking vir sodanige besit gee nie. Dit is drie blou en drie wit stoele. Die Sapd is ontbied en die verdagte is aan hulle oorhandig. Volgens die Sapd is dit nie die eerste keer dat hy weens n soortgelyke oortreding gearresteer word nie, en is hy bekend aan hulle. Tot op hede het niemand nog n diefstal van tuinstoele aangemeld nie.